Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel deel met ons ‘n paar lesse uit die eerste huwelik op aarde – Adam en Eva s’n. Lees ook die INTIEM artikel Lesse uit die eerste huwelik op aarde.
Podcast: Die eerste huwelik
