Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor hoe belangrik gesonde individue vir ‘n verhouding is, en deel met ons ‘n paar praktiese stappe om ‘n gesonde huwelik te bou. Lees ook die INTIEM artikel Gesonde individue bou gesonde huwelike.
Podcast: Bou gesonde verhoudings

