Emosionele, fisieke en geestelike intimiteit vorm ‘n beskermende driehoek om elke huwelik. In Oktober fokus ons op die tipes intimiteit wat elke huwelik nodig het om suksesvol te kan wees.

“Intimacy transcends the physical. It is a feeling of closeness that isn’t about proximity, but of belonging. It is a beautiful emotional space where two become one.” – Steve Marabboli