Ons almal weet “date night” is belangrik… So ons het besluit ons wil die INTIEM paartjies help om met behulp van hierdie beplanner seker te maak dat dit ‘n prioriteit in hul huwelik is!
KLIEK HIER vir Jou Maandelikse Date Night Beplanner vir die res van 2020!
Instruksies:
- Julle kan vooraf die “Wie” in vul as julle vooraf wil besluit wie watter maand se date night gaan reël.
- Die “wat, wanneer en waar” kan julle invul soos wat jy of jou maat daai maand se date night reël.
- Aan die einde van die jaar het jy dan van Mei tot Des ‘n herinnering van elke maand se date night.
- BONUS wenk: Jy kan selfs, nadat die afspraak plaasgevind het ‘n foto neem en uitdruk om in die maand se blokkie te plak