#10 Jy wil nie morsig raak nie.

Promosie

As jy moet bieg oor nommer 10, maak jy jouself waarskynlik ook aan nommer 11 skuldig. Omdat jy skaars en peperduur Egiptiese katoenlakens besit, weier jy om geklopte room, heuning, sjokolade of aarbeie náby die slaapkamer te bring. Onthou, jou persoonlikheid is waarskynlik baie soortgelyk aan dié van Bree (uit Desperate Housewives) en die kans is goed dat jy daardie lakens in elk geval self met die beste wasgoedpoeier op die mark gaan was, so live a little!