In hierdie episode vertel berader, Madz Deyzel, ons wat ons prakties kan doen om heelheid in onsself en in ons huwelik te ervaar.

Promosie

In episode 4 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander:

  1. Wie weet hoe om my heel te maak?
  2. Moet my maat weet hoe om my heel te maak?
  3. Wanneer ek seergekry het verander dit my liefdestaal?

Indien jy vorige episodes van die Heelheid-reeks saam Madz Deyzel gemis het:

Episode 1: https://youtu.be/7Zt6hhkdRcs

Promosie

Episode 2: https://youtu.be/mt5c3Cs6JiI

Episode 3: https://youtu.be/ovly53dpfbw

Madz Deyzel is ‘n berader en sy bied ‘n kursus wat die “Wholeness Model” genoem word aan. Kom in kontak met Madz en leer meer oor die “Wholeness Model”: madz@edify-buildingthesoul.com

Hierdie video is geskiet deur George & Co. Indien jy opsoek na vir ‘n fotograaf of iemand on videos te neem vir ‘n troue of vir ‘n verlowing of selfs net om julle as gesin af te neem besoek gerus hul webtuiste: www.georgeandco.co.za Hulle doen absoluut wonderlike werk!

Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: