Speel met jou maat! Dis een van die wonderlikste dinge wat julle mag doen. Wees laf, word soos kinders, lag saam en geniet die vreugde van die lewe. Pret hou julle jonk en help julle om op ‘n ander vlak te konnekteer. Soms is dit nie maklik vir maats om te weet hoe om pret te hê nie en soms het iets jul pret kom steel. Dié maand fokus ons op hoe om pret te hê in jou huwelik en hoe om die pret wat jul verloor het, weer terug te kry!

Promosie

“Ek wil nie ‘n perfekte lewensmaat he nie. Net iemand saam met wie ek laf kan wees, iemand wat my mooi behandel en wat meer daarvan hou om saam met my te wees as enige iets anders.”

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM WEER PRET IN JOU HUWELIK TE HÊ!