Maart TEMA: BOU AAN ‘N HUWELIK VOL HEMELSE VERTROUE

Maart INSPIRASIE: “Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.” – Psalm 37:5

Maart WAARHEID: Is ‘n huwelik waar die vertroue verbreek is, onherstelbaar? Kan vertroue nooit weer teruggewen word nie? Onwaar. Hoewel vertroue een van ‘n huwelik se kosbaarste eienskappe is en ‘n paartjie dit soos goud moet bewaar, kan ‘n stukkende huwelik weer heelgemaak word. Ons dien ‘n God van wonderwerke  en en ‘n God van “do-overs”. Dit is nie maklik om vertroue te herstel nie, maar met tyd en moeite is dit moontlik. Bou aan ‘n huwelik waarin wedersydse vertroue hoogty vier en vertrou ook in jul huwelik op God vir daaglikse voorsiening en ‘n ryk huwelik!

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS OOR HOE HEMELSE VERTROUE IN JOU HUWELIK TE BOU!

Promosie