Immunadue is nou al 21 Jaar op die mark. Ons is steeds die mees gesogde natuurlike Immuunversterker in Suid Afrika.
Hoekom juis natuurlik?
Enige natuurlike aanvulling, soos Immunadue kom in spesifieke kombinasies voor sodat die nutriente optimaal opgeneem kan word. Dit sit nie jou liggaam onderdruk soos met chemiese aanvullings nie, daarom sal jy nie sommer geel urineer op natuurlike aanvullings nie. Om te veel vitamienes en minerale in te kry kan skadelik wees vir jou liggaam en veral vir jou niere wat dit moet verwerk. Die hoofdoel van ons niere is om ons liggaam se bloeddruk te beheer sowel as om water inhoud te balanseer. As dit deur ander funksies gebruik word kan dit nie die hoof funksies verrig nie.
Daar is ‘n hele beweging in die wereld om na natuurlik produkte oor te slaan, omdat die voordele raakgesien kan word.
Omdat Immunadue drie baie belangrike bestandele bevat (nl, Barley Green, Alfalfa en Aloe vera) wat jou kan help om jou ph vlak te normaliseer, kan dit baie mediese voordele inhou.
- Barley green verskaf baie vitamienes en minerale asook anti oksidante .
- Alfalfa verskaf ook vitamienes en minerale, maar het ook saponieme in wat kan help met cholesterol.
- Aloe vera is n natuurlike alkaliseerende produk met baie vitamiens en minerale en is een van die baie min plante wat vitamien b 12 bevat.
- Billberry is een van die sterkste anti oksidante en is antidiabeties, anti-inflammatories en versterk jou kardiovaskulere sisteem.
- Kankerbossie is hoog in Gabba wat jou kan help om spanning beter te handteer en is seker die mees bestudeerde plant in Suid Afrika.
- Cat’s claw het een van die sterkste anti oksidante nl. Superoksied dismutasie in wat enige sel wat muteer afbreek en dood maak.
- Afrika artappel bevat rooperol wat een van die sterkste anti oksidante is, maar versterk ook jou immuunstelsel.
Hier is wat ‘n paar van ons kliente sê:
- “Net 2 maande nadat my man begin Immunadue gebruik het, het sy bloedruk en suiker ongelooflike verbeteringe getoon. Sy suiker telling wat gewoonlik in die tiene was is nou tussen 4.5 en 5.9. Ons albei het ook nou baie meer energie en mis nie ‘n pilletjie nie.” – Isabel
- “Ek gebruik al vir 5 jaar Immunadue. Dit laat my goed voel, my energievlakke is baie beter en ek herstel bitter vinnig as ek verkoue of griep optel. Ek kan my dag nie insien sonder Immunadue nie.”- Marizka
- “‘n Wonderlike produk wat ek al vir 3 jaar gebruik. Ek was nog nie een keer siek vandat ek Immunadue gebruik ni. Ek vertel almal van Immunadue en ek dink dit is ‘n wonderlike produk vir enige iemand.” – Angela
- “Ek kan Immunadue aanbeveel vir enige iemand om jou gesongheid in top gehalte te hou, dit het my liggaam versterk en ek word regtig nie siek nie.” – Lee Ann
- “Ek glo in Immunadue om sy liggaam sterk te maak en dit maak my net beter voel en gee my meer energie. Ek is mal oor die produk.“- Adeline
