Het jy Dag 1 gemis? KLIEK DAN EERS GOU HIER!!
Vandag fokus ons op sensuele masserings… Jou “bui” (sweet of spicy) gaan bepaal watter tipe massering op die spyskaart is…
Op hierdie bladsy:
1) Jou “sweet or spicy” vraelys
2) Planne vir ‘n sweet vanaand
3) Planne vir ‘n spicy vanaand
4) Skryf in en wen ‘n sweet AND spicy geskenkpak! (Daar is elke dag ‘n geskenkpak vir 5 dae!!!)
1) Jou “sweet or spicy” vraelys
Om seker te maak jy is altyd VARS, sorg dat daar altyd van Climux se INTIMATE reeks in jou badkamerkassie is…. Kliek hier vir meer info!
Kom ons bepaal gou of julle vandag “sweet” of “spicy” is… Beantwoord die volgende vrae eerlik:
Wat kies jy?
A) ‘n Rug en nek massering by kerslig
B) ‘n Vollyf massering – laat die klere sommer van die begin af al waai
A) Seks in die slaapkamer
B) Seks in ‘n ander vertrek as die slaapkamer… Dalk selfs met die moontlikheid om betrap te word
A) Lekker “cuddle tyd” met ‘n glasie wyn of ‘n warm beker koffie
B) Voer mekaar aarbeie en room
A) Roomys by die padkafee
B) Roomys op mekaar se lywe
A) Warm sjokolade in mekaar se arms
B) Gesmelte sjokolade op mekaar se lywe
Was jou antwoord meestal A’s? Dan is jy vandag in ‘n SWEET bui…
Was jou antwoord meestal B’s? Dan is jy vandag in ‘n SPICY bui…
2) Planne vir ‘n sweet vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!
Indien daar vanaand ietsie SWEET op die spyskaart is, oorweeg die volgende:
Maak jul eie masseerblok en bederf mekaar dan met ‘n voetmassering, of ‘n nek-en-rug massering.
So doen jy dit:
- Plaas 28g Shea-botter en 28g byewas in ’n glasbeker en mikrogolf vir 30 sekondes op ’n slag, tot gesmelt (roer na elke 30 sekondes).
- Die kleiner stukkies sal gewoonlik smelt terwyl jy dit inroer by die res.
- Voeg nou 28g olyfolie by en roer.
- Giet die mengsel in ’n kleinerige vormpie (’n blom-koekvormpie werk byvoorbeeld goed omdat dit knopperig is).
- Los tot dit afgekoel is en siedaar!
Jy het ’n heerlike masseerblok wat smelt van liggaamshitte!
Indien die voetmassering of rug-en-nek massering lei tot…. wel…. meer… (soos ons hoop en glo!) moenie vergeet van Climux se reeks libido “booster” en vertraging gel vir mans nie… Kliek hier om meer te leer!
3) Planne vir ‘n spicy vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!
Indien daar vanaand ietsie SPICY op die spyskaart is, oorweeg die volgende:
Hier is ‘n witwarm idee vir ‘n UNIEKE sensuale massering…
- Vir hom: Die penis-spa
- Vir haar: Die blom-spa
Kliek hier vir jul volledige instrukies… Dis dalk ‘n baie goeie idee om die kinders by Ouma en Oupa te gaan aflaai, voor julle hierdie masseer-sessie aandurf!
Indien jy of manlief bietjie ekstra energie benodig, is die CLIMUX reeks van produkte iets wat op jou SPICY lysie moet wees! CLIMUX Vitalemen gaan hom help met meer energie, beter seksuele prestasie en lewenskrag (KLIEK HIER: https://climux.co.za/products/for-men/vitalemen/) en vir haar is daar CLIMUX Vitalefemme – ‘n aanvulling wat op elke vrou se inkopielysie moet wees… Dis ‘n unieke produk wat ook jou seksuele prestasie en libido kan verbeter. (KLIEK HIER:https://climux.co.za/products/for-women/vitalefemme/). Die produkte is ook beskikbaar by jou naaste DisChem!
4) Skryf in en wen ‘n sweet AND spicy geskenkpak!
Wen ‘n Sweet En Spicy geskenkpak met ‘n chocolate fountain en hope verassings… dit alles met komplimente van www.climux.co.za – Aanvullings vir hom en haar! Dink net, met hierdie lekker prys kan julle ‘n muntstuk “flip” en besluit of julle by die SWEET of die SPICY deel van die geskenk wil begin…
Skryf so in:
STAP 1 – Voltooi jou besonderhede hier onder sodat ons weet waar om jou te kontak indien jy wen!
STAP 2 – Sodra jy jou besonderhede voltooi het, neem ons jou outomaties na die Climux ZA Facebook blad. LIKE die blad om jou inskrywing te bevestig. Indien die bladsy nie outomaties by jou laai nie, soek bloot vir CLIMUX ZA in jou Facebook app of volg die skakel: http://www.facebook.com/climuxza