Wil jy jou man of vrou bederf met ‘n lekker tuis-spa date night? Ons het ‘n oulike geskenkbewys wat jy vir jou maat kan gee en ook instruksies vir hoe jy jou man kan bederf en ook hoe jy jou vrou kan bederf!

Promosie

KLIEK HIER VIR INSTRUKSIES hoe jy jou maat kan bederf met ‘n tuis-spa.

(Daar is instruksies as jy jou man wil bederf en net onder dit is daar instruksies as jy jou vrou wil bederf)

KLIEK op die prentjies onder om die volledige geskenkbewys vir jou man of vrou af te laai:

Vir jou vrou

 

Promosie

Vir jou man