Bederf jou maat hierdie winter met ‘n geskenbewys wat dinge net so ‘n klein bietjie warmer gaan maak…

Hierdie is ‘n geskenkbewys is vir een witwarm vrysessie! Gee dit vir jou maat en wanneer hulle hierdie winter “koud” voel kan hulle hierdie geskenkbewys gebruik vir een witwarm vrysessie… en wat ook al na die sessie gebeur hang af van julle!

KLIEK HIER VIR JOU GRATIS GESKENKBEWYS

Laai die geskenkbewys af, druk dit uit en vul jul name op die tweede bladsy in!

 

 

OF KLIEK HIER VIR JOU GRATIS GESKENKBEWYS