Maak hierdie Desember-vakansie onvergeetlik deur om ‘n bucket list op te stel!

Of jy by die huis bly en of jy beplan om saam met jou gesin hierdie Desember-vakansie te reis kan jy dit pret maak deur om nuwe goed saam met jou maat en kinders te probeer.

Kliek hier om jou bucket list af te laai, vul dit en en geniet die Desember-vakansie saam met jou harts mense!