Neem ’n groot glasbottel en trek jou rekenaar nader.

Promosie

Soek verskeie oulike aanhalings wat inspirerend is en dink ook aan jou eie persoonlike booster-boodskappe. Skryf elkeen hiervan neer op ’n individuele papiertjie en plaas in die bottel.

Elke keer wat manlief ’n bietjie blah voel, mag hy ’n boodskap trek!

 

Promosie

Deur Annelize Steyn