Die sewe doodsondes genaamd hoogmoed, hebsug, wellus, woede, vraatsug, afguns en luiheid kan julle huwelik baie nadelig beïnvloed as julle nie op julle hoede is nie. Beveg dit met alles in julle.
Julle huwelik is soveel kosbaarder as wat julle besef. Maak julle oë oop hiervoor in jul huwelik. As julle sáám hierteen veg, kan julle mekaar versterk. Hier is ’n paar wenke om die sewe doodsondes se invloed in jul huwelik te pypkan.
Liezel van der Merwe (Redakteur) gesels oor die artikel met Ruben en Charonike by GrootFM – Luister hier: