DIY vir jou huwelik: Hartjie-ys Kry ’n silikoon-ysbakkie waarvan die blokkies in die vorm van ’n hart is.Promosie Koop nou ’n granaat of granaatpitte en plaas drie granaatpitte in elke yshouertjie voor jy dit met water vul. Bederf manlief met ’n rooi ysblokkie in sy drankie! Promosie