Ja, pen en papier is klassiek en e-pos is modern, maar wat van ’n super-romantiese idee om jou liefde aan jou maat te verklaar?

Promosie

Wat van ’n mooi boodskap onder die sole van sy trouskoene? Wanneer hy dit aantrek, net voor julle met die paadjie afstap, sal hy dit sien.

Of ’n liefdesboodskap op die bodem van sy koppie koffie? Hy sal dit sien sodra sy koppie leeg gedrink is en dit sal een van die lekkerste verrassings ooit wees!

 

Promosie

Deur Annelize Steyn