Wanneer laas het jy vir jou maat gesê hoe trots jy op hom/haar is?

Promosie

Jy weet dat jou maat ‘n besonderse mens is en dat jy trots op hom/haar is, maar soms het ons nodig om ons maat te herinner wat ons van hom/haar dink!

KLIEK HIER om jou ‘Ek is trots op jou!’ kaartjie af te laai

Stuur hierdie kaartjie vir jou maat en as jy dit EKSTRA spesiaal wil maak stuur saam met hierdie kaartjie ‘n boodskap en sê spesifiek hoekom jy trots op jou maat is!

Promosie