Skryf ’n mooi liefdesbriefie vir jou maat en plaas dit in ’n glasbotteltjie.

Promosie

As hy eerder bad as stort, tap vir hom ’n bad in en laat jou boodskap op sy badwater dryf. As hy nie bad nie, laat dit buite op die swembadwater dryf en vra hom om die swembad skoon te maak!