Jy en jou maat is beter saam… Saam kan julle die storms van die lewe oorkom… Saam kan julle die berge voor julle uitklim… Saam kan julle die beste huwelik ooit hê!

Kry hierdie oulike ‘printable’ met Prediker 4:9 – 12 op. Jy kan hierdie ‘printable’ uitdruk, raam en in jul huis iewers of selfs teen die yskas sit net om julself te herinner dat julle beter SAAM is.

KLIEK HIER om jou Twee is beter as een ‘printable’ af te laai!