Het jy Dag 2 gemis? KLIEK DAN EERS GOU HIER!!

Vandag fokus ons op danspassies… Al het jy twee linkervoete, is ons seker jy gaan hierdie geniet!

Jou “bui” (sweet of spicy) gaan bepaal watter tipe danssessie op die spyskaart is…

Maar eers, net gou weer ‘n herinnering aan die kompetisie:

Skryf in en wen ‘n sweet AND spicy geskenkpak!

Wen ‘n Sweet En Spicy geskenkpak met ‘n chocolate fountain en hope verassings… dit alles met komplimente van www.climux.co.za – Aanvullings vir hom en haar! Dink net, met hierdie lekker prys kan julle ‘n muntstuk “flip” en besluit of julle by die SWEET of die SPICY deel van die geskenk wil begin…

Skryf so in:

STAP 1 – Voltooi jou besonderhede hier onder sodat ons weet waar om jou te kontak indien jy wen!

STAP 2 – Sodra jy jou besonderhede voltooi het, neem ons jou outomaties na die Climux ZA Facebook blad. LIKE die blad om jou inskrywing te bevestig. Indien die bladsy nie outomaties by jou laai nie, soek bloot vir CLIMUX ZA in jou Facebook app of volg die skakel: http://www.facebook.com/climuxza

ONTHOU OM TERUG TE KOM NA HIERDIE BLADSY TOE SODRA JY INGESKRYF HET….

Climux Sweet of Spicy Valentyns Kompetisie

Op hierdie bladsy:

1) Jou “sweet or spicy” vraelys
2) Planne vir ‘n sweet vanaand
3) Planne vir ‘n spicy vanaand

1) Jou “sweet or spicy” vraelys

Kom ons bepaal gou of julle vandag “sweet” of “spicy” is… Beantwoord die volgende vrae eerlik:

Wat kies jy?
A) Vrydagaand voor die TV
B) Vrydagaand partyjie! (Al is net jy en jou maat genooi!)

A) Ritme en musiek is vir die voëls…
B) Ritme en musiek is sensueel

A) Ons dans omdat dit lekker is en energie verbrand
B) Ons dans omdat ek dan styf aan my maat kan vashou

A) Ons hou van hande vashou…
B) Ons verkies ‘n hand op die bobeen…

A) Ons hou van beplanning
B) Kom ons spring in die kar en kyk waar ons opeindig!

Was jou antwoord meestal A’s? Dan is jy vandag in ‘n SWEET bui…
Was jou antwoord meestal B’s? Dan is jy vandag in ‘n SPICY bui…

2) Planne vir ‘n sweet vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!

Indien daar vanaand ietsie SWEET op die spyskaart is, oorweeg die volgende:

Gee hom ‘n skootdans!

Voor jy verontwaardig uitroep dat dít is soos om hom ’n vergrootglas te gee om jou selluliet mee te bestudeer, gaan ons jou ’n wenk gee. Blinddoek hom! Jy gaan hom ’n dans gee, maar nie een wat hy kan sien nie, een wat hy kan voel! So, trek ’n stoel nader (verkieslik nie jou ouma s’n nie) en laat hom sit met ’n blinddoek oor sy oë en sy hande agter sy rug vasgebind met een van jou syserpe. Trek een van sy hemde aan (met niks daaronder nie) en gaan sit wydsbeen bo-op sy skoot. Beweeg sensueel bo-op hom en lei hom om die hemp se knope een vir een los te maak. Draai dan met jou rug na hom terwyl jy voortgaan met die bewegings en laat die hemp van jou skouers afglip. Fluister in sy oor dat jy nou nie meer ’n draad klere aan het nie en begin hom sensueel soen en met jou lyf teen hom skuur. Trek stadig sy hemp uit en lei hom bed toe. The rest is up to you, girl!

Om seker te maak jy is altyd VARS, sorg dat daar altyd van Climux se INTIMATE reeks in jou badkamerkassie is…. Kliek hier vir meer info!

 

Indien die voetmassering of rug-en-nek massering lei tot…. wel…. meer… (soos ons hoop en glo!) moenie vergeet van Climux se reeks libido “booster” en vertraging gel vir mans nie… Kliek hier om meer te leer!

3) Planne vir ‘n spicy vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!

Indien daar vanaand ietsie SPICY op die spyskaart is, oorweeg die volgende:

Gee vir hom ‘n belly dance!

Probeer die volgende bewegings en roetine:

Pelvic circle – Gebruik jou bekken (hou jou bolyf stil) en draai jou heupe in ’n sirkel verby jou voete. Die beweging moet vloei en die sirkel moet klein en netjies wees.
Figure eight – Gebruik jou heupe en maak ’n sirkel na links – van agter na voor – twist jou heup asof jy deur jou naeltjie sny, en beweeg die regterheup om dan ’n sirkel van agter na voor te maak. Herhaal die beweging van kant tot kant in ’n vloeiende beweging en hou dit sensueel.
Hip bump – Snap jou heupe na die buitekant asof jy jou kardeur toeslaan wanneer jou hande vol is. Dis ’n skerp beweging en perfek om saam met tromritmes te doen.
Shimmy – Staan met jou lyf regop en jou knieë effens gebuig. Buig en strek jou knieë op ’n ritmiese manier sodat jou lyf vibreer.
Snake arms – begin deur jou linkerelmboog op te lig, en beweeg deur na jou linkergewrig, en dan jou handpalm, en bring dan die beweging af (jou palm moet die heeltyd boontoe gebuig wees asof jy besig is om met jou hand te verf). Die beweging moet ’n golf van arm na arm wees.

Roetine:
• 4 x snake arms (albei kante)
• Loop vorentoe vir 4 tellings
• 4 x hip bumps (links, regs, links, regs)
• Beweeg dan in ’n 6-telling shimmy in
• Tree kant toe vir 3 tellings
• 2 x figure eights (links, regs, links, regs)
• 2 x snake arms (albei kante)
• 4 x pelvic circles
• Loop vorentoe vir 5 tellings

Maar mág ek maar?
Jy het nou alles wat jy nodig het om te begin, maar jy wonder: mag ek as Christen-vrou maar belly dance? Díé dansvorm het oor die jare so ontwikkel dat dit nie meer net vir sekere ‘geloofsrituele’ gebruik word nie. Wanneer dit by klassieke belly dance-style kom, word dit deur baie vroue “met ’n passie vir sensuele dansvorme, gesondheid en fiksheid’’ gedoen. “Enigiemand kan iets uit verband ruk, en daarom is dit belangrik dat ’n gekwalifiseerde belly dance-instruktrise, wat die dans presies verstaan, vir die publiek verduidelik waaroor dit gaan.’’

Indien jy of manlief bietjie ekstra energie benodig, is die CLIMUX reeks van produkte iets wat op jou SPICY lysie moet wees! CLIMUX Vitalemen gaan hom help met meer energie, beter seksuele prestasie en lewenskrag (KLIEK HIER: https://climux.co.za/products/for-men/vitalemen/) en vir haar is daar CLIMUX Vitalefemme – ‘n aanvulling wat op elke vrou se inkopielysie moet wees… Dis ‘n unieke produk wat ook jou seksuele prestasie en libido kan verbeter. (KLIEK HIER:https://climux.co.za/products/for-women/vitalefemme/). Die produkte is ook beskikbaar by jou naaste DisChem!