Het jy Dag 3 gemis? KLIEK DAN EERS GOU HIER!!
Vandag gesels ons oor aarbeie en room… YUM!
Op hierdie bladsy:
- Jou “sweet or spicy” vraelys
- Planne vir ‘n sweet vanaand
- Planne vir ‘n spicy vanaand
- WEN ‘n Valentynsgeskenkpak
1) Jou “sweet or spicy” vraelys
Kom ons bepaal gou of julle vandag “sweet” of “spicy” is… Beantwoord die volgende vrae eerlik:
Wat kies jy?
A) Aarbeie en room hoort in my nagereg
B) Aarbeie en room hoort op my maat se lyf
A) Ek hou van roetine
B) Ek hou daarvan om te eksperimenteer
A) Ons bed is daar om in te slaap
B) Ons bed is ook daar om in te speel
A) Ek is gemaklik met myself en my lyf
B) Nee sjoe, sit af die ligte!
A) Ek speel nie met my kos nie
B) Kos kan sensories aangewend word vir nuwe ervarings…
Was jou antwoord meestal A’s? Dan is jy vandag in ‘n SWEET bui…
Was jou antwoord meestal B’s? Dan is jy vandag in ‘n SPICY bui…
2) Planne vir ‘n sweet vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!
Indien daar vanaand ietsie SWEET op die spyskaart is, oorweeg die volgende:
Kos kan baie sensueel wees. Gaan haal ‘n paar items uit die yskas… As jy bekommerd is oor jou lakens, trek een van jou oudste paslakens oor jou bed en gooi die res van die beddegoed af. ’n Goeie plan is om aandete oor te slaan en sommer vir manlief te sê julle gaan vanaand bietjie in die bed eet. Gebruik dan jou verbeelding (ook ’n baie goeie oefening om jou in die regte luim te kry) wanneer jy items kies. Goeie keuses is druiwe, aarbeie, geklopte room, heuning (slegs as jou man nie borshare het nie!), sjokolade, vonkelwyn en ysblokkies. Ons kan jou die besonderhede gee, maar die geheim is dat jy self uitvind hoe om dit te gebruik… Begin deur jou maat te blinddoek en te voer… en laat jou maat raai wat op die spyskaart is…
Indien die ete in die bed lei tot…. wel…. meer… (soos ons hoop en glo!) moenie vergeet van Climux se reeks libido “booster” en vertraging gel vir mans nie… Kliek hier om meer te leer!
3) Planne vir ‘n spicy vanaand… of sit dit solank op die “spyskaart” vir Valentynsdag!
As Manlief ná ’n lang dag op kantoor tuis-kom, staan jy dalk dikwels met jou pantoffels aan voor die stoof om te sorg dat die kleinspan en jou ridder se magies vol kom en hul ogies toe. Jou hare is op jou kop vasgeknip, jou grimering van vanoggend is iets van die verlede en bedpret het nie eers jou to-do lysie gehaal nie.
Bederf vir Manlief (en jouself!) deur hom met die onderstaande idee by die huis te verwelkom.
Dis baie eenvoudig: Trek jou klere uit, gaan lê op julle eetkamertafel of kombuisblad, bepak jouself met allerhande lekker happies, of sjokoladetjies of room en aarbeie – net wat jou hart begeer en wat jou ridder sal waardeer. Wanneer hy by die huis kom, is aandete en nagereg, waarvoor geen man té versadig sal wees nie, reeds gereed.
Indien jy of manlief bietjie ekstra energie benodig, is die CLIMUX reeks van produkte iets wat op jou SPICY lysie moet wees! CLIMUX Vitalemen gaan hom help met meer energie, beter seksuele prestasie en lewenskrag (KLIEK HIER: https://climux.co.za/products/for-men/vitalemen/) en vir haar is daar CLIMUX Vitalefemme – ‘n aanvulling wat op elke vrou se inkopielysie moet wees… Dis ‘n unieke produk wat ook jou seksuele prestasie en libido kan verbeter. (KLIEK HIER:https://climux.co.za/products/for-women/vitalefemme/). Die produkte is ook beskikbaar by jou naaste DisChem!
Skryf in en wen ‘n sweet AND spicy geskenkpak!
Wen ‘n Sweet En Spicy geskenkpak met ‘n chocolate fountain en hope verassings… dit alles met komplimente van www.climux.co.za – Aanvullings vir hom en haar! Dink net, met hierdie lekker prys kan julle ‘n muntstuk “flip” en besluit of julle by die SWEET of die SPICY deel van die geskenk wil begin…
Skryf so in:
STAP 1 – Voltooi jou besonderhede hier onder sodat ons weet waar om jou te kontak indien jy wen!
STAP 2 – Sodra jy jou besonderhede voltooi het, neem ons jou outomaties na die Climux ZA Facebook blad. LIKE die blad om jou inskrywing te bevestig. Indien die bladsy nie outomaties by jou laai nie, soek bloot vir CLIMUX ZA in jou Facebook app of volg die skakel: http://www.facebook.com/climuxza