#9 Jy ruim op na seks.
Om vir ’n ruk langs Manlief te lê en jouself dan af te vee, is een ding. Om dadelik die lakens te wil omruil, is iets anders! Sommige vroue is neat freaks en raak heeltemal die kluts kwyt as dit by higiëne kom. Onthou, as jy onmiddellik alles waaraan jul naakte liggame geraak het, wil steriliseer, is jy allesbehalwe romanties en kan dit ’n intieme daad in ’n baie fisiek emosielose ervaring verander.