#9 Jy waarsku haar nie voor jy ejakuleer nie.
Vir sommige vroue is dit geen probleem as sy skielik met ’n mondvol sperm verras word nie (hoewel ons glo hulle in die minderheid is). Almal hou ook nie van die smaak van ejakulaat nie. Wanneer sy orale seks op jou uitoefen (en jy graag wil hê sy moet dit eendag weer doen) waarsku haar voordat jy ejakuleer, sodat sy kan doen wat sy voel nodig is.