#6 Jy het jou vroulikheid in jou eenslaapkamerwoonstel vergeet.

Onthou, dit is moeilik vir jou man om jou steeds as die misterieuse nimf van vóór die troue te beskou as jy elke dag voor hom piepie, jou tande vlos, naarstiglik die selluliet op jou bobeen masseer en tussendeur een na die ander stuk die baklava verorber nie.  ’n Man bly ’n visuele wese en hy wil jou as sy seksgodin sien (een sonder grys haarwortels en skurwe hakke)!