#8 Jy druk haar kop dáár waar jy haar wil hê.

Dit is een van die ergste foute wat jy kan maak! Sommige mans hou aan om hul vroue se kop na hul penisse te dwing met die hoop dat dit haar tot orale seks sal lei. Enige vrou háát sulke voorbarigheid. As jy wil hê sy moet haar mond gebruik, gebruik joune eerste.