#5 Jy glo ’n mens kan net mamma óf minnares wees.

Promosie

Onthou, moederskap laat jou dalk met ’n bloes vol burpvlekke en ’n toffie onder jou skoen, maar dit maak jou nie selibaat nie. Jy het nodig om jouself as ’n hot mama te sien, want gelukkige huweliksmaats, is gelukkige ouers en gelukkige ouers het gelukkige gesinne tot gevolg. Jy’s baie meer as eendimensioneel, jy kán vrou, ma, werknemer, werkgewer én witwarm minnares wees! (Ons is nie verniet met multitasking, geseën, daardie vaardigheid waarmee ons so gereeld spog nie!)