#13 Jy vergeet dat haar erogene sones legio is.

Dit begin en eindig nie by haar borste, klitoris en vagina nie. Probeer haar volgende keer soen waar haar skouer en nek mekaar ontmoet. Trek jou vingers oor haar rug, soen haar heupe en raak liggies aan haar voetsole. Dit gaan haar so rasend vir meer maak dat die seksdaad letterlik ’n ontploffing gaan wees.