#11 Jy glo dat voorspel in die bed begin.
Teen die tyd wat jul koppe die kussing tref, is dit lank reeds te laat. Voorspel is ’n voldagstorie. Jou vrou wil weet dat jy heeldag aan haar gedink en haar begeer het. Onthou, goeie voorspel begin by “goeie more!”