Neem ’n papier, vou dit in die helfte en sny ’n halwe hart bo-oor die gevoude middellyn (sodat dit ’n hartjie maak wanneer jy die papier oopvou).

Promosie

Maak vir jou maat ’n koppie koffie met skuim of room bo-op, neem kaneel en gebruik die stensil om sy koffie ekstra-spesiaal te maak.

 

Deur Annelize Steyn

Promosie