#11 Jy speel gereeld die hoofpynkaart.

Onthou, dit is ’n cliché en mans weet dit. So, tensy jy régtig ’n migraine het, sê eerder reguit wanneer jy nie kans sien vir seks nie. As jy nie eerlik kan wees oor wat jy in die slaapkamer wil en nie wil hê nie, hoe kan hy dit waag om sy kredietkaart vir jou leen?