Taai Kwessie: My Man of My Kinders (Radio Onderhoud)
As jy kyk na die Bybel se rangorde, is jou man tweede op die lysie (ná God), selfs bó jou kinders. Maar jou moederinstink sê dat jou kinders jou nodiger het. Só wat maak jy? Luister na die radio onderhoud.
Read More