As jy kyk na die Bybel se rangorde, is jou man tweede op die lysie (ná God), selfs bó jou kinders. Maar jou moederinstink sê dat jou kinders jou nodiger het. Só wat maak jy?

Promosie

Redakteur Liezel van der Merwe gesels oor die taai kwessie in die GrootFM studio saam met Ruben en Charonike.

Luister die onderhoud hier (Slegs klank, geen beeld):

 

Promosie