BESTANDDELE:

1 of 1 ½ koppie gevriesde aarbeie
¼ koppie room of melk
Bietjie suiker (tot jou smaak)

METODE:

Plaas die bestanddele in ‘n voedselverwerker en meng tot dit sag en romerig is. Meng totdat dit dik genoeg vir jou is. Bedien onmiddelik.
Bron- www.averiecooks.com