Gaan vandag werk toe/winkels toe sonder ’n draad onderklere. Fluister in jou maat se oor dat jy en hy vandag ’n geheim deel en vertel hom/haar dan, waarna jy hom/haar uitdaag om dieselfde te doen . . .
Teen dié tyd weet jy al watter voorspel-wenke werk en watter nie so doeltreffend is as dit by jou maat kom nie. Gebruik nou wat jy weet en maak die pap lekker dik aan.