Raak “per ongeluk” aan jou maat dwarsdeur die dag met dele van jou lyf wat hy/sy onweerstaanbaar sal vind. Skuur met jou borste teen sy rug, stamp met jou agterstewe teen haar rug wanneer jy iets uit die kas haal. Glimlag stout.