Kenners meen dat ’n behoorlike soen sowat 20 sekondes lank moet duur. Die meeste paartjies soen mekaar ses sekondes, maar oksitosien word vrygestel en as jy 20 sekondes lank voordeel uit hierdie liefdeshormoon kan trek, gaan die seks vanaand iets wees om te onthou.