30 Dae van voorspel – Dag 28 Basiese maniere. Dit klink dalk simpel, maar wanneer laas het jy vir haar die kardeur oopgemaak? Wanneer laas het jy vir hom behoorlik dankie gesê? As dit ’n skaarste geraak het, kan dit vandag ’n dramatiese impak maak!Promosie