30 Dae van voorspel – Dag 27 Het julle ’n sexy liedjie? Daardie liedjie wat gespeel het met jul eerste soen, op jul wittebrood, tydens jul eerste dans op jul troue? Dra daardie liedjie aan jou maat op oor die radio.Promosie