Wys vandag vir jou maat ’n bietjie meer vlees as wat jy normaalweg sou. Dink aan daardie slim fit T-hemp wat sy aandring jy moet dra, maar nooit doen nie. Die rokkie waarvan die hals jou net so effens ongemaklik laat voel . . .
30 Dae van voorspel – Dag 7
