Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. Liezel en die INTIEM kenners gee raad vir ‘n desperate luisteraar: “Dit voel of ek heeldag op eiers moet loop.” Kan hierdie huwelik gered word…?