Wen ‘n Vintage Floral Geskenkpak ter waarde van R369.95 met Remotiv en ReDormin vanaf SFI SA!
Moenie dat stress, angs of slapeloosheid jou vreugde steel nie. Wen hierdie Vrouemaand ‘n spesiale bederf-pakkie met Remotiv en ReDormin vanag SFI SA.
SFI SA het ‘n klinies nagevorsde oplossing vir elke vrou. Kry Remotiv vir stress, angs en ligte tot matige depressie en ReDormin vir slapeloosheid of insomnia.
Vir meer inligting besoek gerus www.flordis.co.za
Skryf nou in en staan die kans om ‘n Vintage Floral Geskenkpak ter waarde van R369.95 met Remotiv en ReDormin vanaf SFI SA te wen!
Inskrywings sluit 1 September 2019 om middernag