Wen ‘n geskenkpak met twee bokse Collagen Lift® Paris, ter waarde van R1 480.
Collagen Lift® Paris, is’n kollageen drankie wat klinies bewys is om plooie met tot 50% te verminder, vel elastisiteit en hidrasie te verbeter.

Promosie

”Sê totsiens vir plooie en facelifts”. …Franse kollageen drankie nou beskikbaar in Suid- Afrika.

Kollageen breek af met ouderdom en met tyd neem die liggaam se vermoë om kollageen te vervaardig af, en sodoende word die vel droog en plooi word gevorm.
Deur Collagen Lift® Paris, te gebruik word die kollageen natuurlik van binne jou liggaam aangevul wat jou vel ‘n gladder,voller en jonger voorkoms gee.
Vul jou daaglikse dieet aan met een Collagen Lift® Paris ampulle vir ‘n jonger JY!

Collagen Lift® Paris is beskikbaar by Dischem, geselekteerde Clicks,salonne en spa’s, asook aanlyn by: www.collagenliftparis.co.za.

Promosie

Kontak besonderhede:
Tel: 086 111 1990
Epos: info@prolonglife.com
Webblad: www.collagenliftparis.co.za
Facebook: www.facebook.com/collagenlift

Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkpak met twee bokse Collagen Lift® Paris, ter waarde van R1480 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 9 Junie 2017 om middernag.