Om jammer te sê is soms die eerste stap om weer nader aan mekaar te beweeg…

Promosie

Ons maak soms foute… en soms maak daai foute ons maat seer. Of dit nou is wat ons gesê het, wat ons gedoen het of NIE gedoen het nie. So ons wil jou help om die eerste tree te neem wanneer jy ‘n fout gemaak het. Hier is INTIEM kaartjies wat jy vir jou maat kan aanstuur as die eerste stap om nader aan mekaar te beweeg. (Ons weet ‘n kaartjie kan nie diep seer genees nie, maar gebruik dit as die eerste stap om weer te gesels en weer mekaar in die middel van die seer en kwaad te vind).

Kliek onder op die boodskap wat jy graag wil aflaai:

Opsie 1:

Promosie

Opsie 2:

Opsie 3:

 

: