Wen ‘n luukse geskenkmandjie ter waarde van R580 vanaf Moi g Toi!

Promosie

Handgemaakte mandjie in swart van Thandi Collection gevul met ‘n sagte pienk serp, Winston & Julia warm sjokolade, handgemaakte koppie en bakkie, 2 Mamere gourmet nougats en ‘n hout teelepel.

Die perfekte geskenk vir Moedersdag!

Moi g Toi is ‘n aanlyn-geskenkwinkel wat spesialiseer in unieke en pragtige luukse geskenkmandjies.

Promosie

Volg hulle gerus op Facebook: @Moi.g.Toi

Skryf nou in en staan die kans om ‘n luukse geskenkmandjie ter waarde van R580 vanaf Moi g Toi te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 9 Mei 2019 om middernag