Gaan slaap rustig sonder die bekommernis van hormoon probleme, veroorsaak deur menopouse of PMS. Wen hierdie Vrouedag ‘n spesiale kamerjas ter waarde van R599.95 met Femular en Premular vanaf SFI SA.

SFI SA het ‘n klinies-nagevorsde oplossing vir elke vrou. Kry Premular vir PMS simptome of Femular as menopouse jou in die nag wakker hou.

Vir meer inligting besoek gerus www.flordis.co.za

Skryf nou in en staan die kans om ‘n spesiale kamerjas ter waarde van R599.95 met Femular en Premular vanaf SFI SA te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 14 Augustus 2019 om middernag