Ons het ‘n lekker verrassing oppad vir die INTIEM mense!!!

Ons het saam met KingP rice ‘n lekker kompetisie bymekaar gesit en Donderdag (25 Julie) gaan die Flooze saam met ons na die King Price kantore toe waar ons jou meer gaan vertel oor hierdie kompetisie wat ‘n kontantprys insluit PLUS so paar ander verrassings!!! Ons sal 11:30 “live” op Facebook wees so maak seker jy skakel in en mis nie jou kans om deel te neem nie!!!

#KwotasieVirnKans #KingPrice #Flooze #WenGroot