WEN Bio Active Drinkable Collagen Plus ter waarde van R550!
Wat maak ons BIO ACTIVE Drinkbare Kollageen so uitsonderlik?
Ons het die formule saamgestel om die mees komplete samestelling te bevat om nie net verlore kollageen te vervang nie, maar ook om die hersintese daarvan te stimuleer. Ander soortgelyke produkte fokus op vervanging en spreek die hersintese van kollageen nie behoorlik aan nie. Om effektiewelik kollageen in die liggaam op te neem, te vervang en hervorm, is dit belangrik dat die pH gebalansserd is – Bio Active Collagen Plus spreek spesifiek die belangrike aspek aan in die formule.
Bio Active Collagen Plus is ook baie smaaklik en kom in verfrissende vrugte geure om jou daagliks te laat uitsien na jou kollageen drankie. Die produk is al deegliks getoets deur ons huidge verbruikers en lewer uitsondelike resultate.
Kontak besonderhede:
Facebook: www.facebook.com/bioactivecollagenplus
Instagram: https://www.instagram.com/bioactive.aesthetica/
Twitter: twitter.com/BioActiveCol
Webtuiste: rs-pharmaceuticals.com/collagen-plus
Epos: info@rs-pharmaceuticals.com
Tel: 021 527 0001
Skryf nou in en staan die kans om Bio Active Drinkable Collagen Plus waarde R550 te wen!
Inskrywings sluit 1 November 2017 om middernag