Wen ‘n kas Bossieveld™ Craft Gin ter waarde van R2940!

Promosie

Die kas Bossieveld™ Craft Gin bevat twee variëteite van Bossieveld™ Craft Gin: drie 750 ml bottels Vlakhaas (Mystique) en drie 750 ml bottels Rooijakkals (Inspiration).

Great Karoo Spirit twee variëteite van BossieveldTM Craft Gin: Vlakhaas (Mystique) en Rooijakkals (Inspiration). Beide bied ‘n unieke kaleidoskoop van boekette en geure, so eie aan die Karoo dit laat jou verlang na iemand wat jy nie ken nie. Selfs jenewer kenners sukkel om die aromas te omskryf, maar almal is dit eens: Hierdie jenewer voer enigiemand mee na hulle gunsteling herinnering van die Karoo. Proe dit. Lééf dit.
Besoek www.bossieveld.com vir meer inligting en ongelooflike resepte en stories.

Skryf nou in en staan die kans om ‘n kas Bossieveld™ Craft Gin ter waarde van R2940 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 31 Julie 2018 om middernag

Promosie