- Is julle volwasse genoeg om in ’n huweliksverhouding te kan funksioneer?
- Ken julle mekaar lank genoeg?
- Is julle finansieel gevestig genoeg – sal julle ’n huishouding kan onderhou?
- Is julle klaar met jul opleiding?
- Jy moet eers jou jongmenslewe geniet voordat jy jou só vasmaak aan een persoon.
- Het julle albei ’n ordentlike werk?
- As jy sou swanger raak, sal julle ’n baba fisies en emosioneel kan versorg?
- Is julle nog jonk genoeg om kinders te kan hê?
- Ken jy sy familie?
- Ja, jy moet nou trou, anders word jy dalk ’n oujongnooi!
KLIEK HIER vir die volledige artikel “Op watter ouderdom moet ek trou?”